Bestuurspan | Management team
Naam | Name |
e-pos/faks | email/fax |
Telefoonnommer | Telephone number |
SCA Eckley (Syd) Chairperson/Voorsitter |
sydlynne@telkomsa.net |
082 337 8762 |
Dr E Malan (Elsona) Vice-chairperson/Ondervoorsitter |
elsonamalan@yahoo.com |
082 355 5142 |
L van den Berg (Leon) | leon@link2care.co.za |
083 231 5256 |
R Labuschagne (Rae) | raelab@absamail.co.za |
083 255 3772 |
Dr E Krüger (Elma) | raadvbejaardes@telkomsa.net |
082 386 0500 |
Dr J Grundling (Johnny) | ergasia@absamail.co.za |
082 5661 616 |
A Liebenberg (Anneke) Secratariat/Sekretariaat |
admin@helpseniors.co.za |
086 111 6122 |
Hoe gaan ek te werk om te registreer as lid van u webtuiste. Moria Sentrum vir Bejaardes (van die Residentia Stigting) is ‘n lid van die organisasie.
Groete
Heilie
Vir wie dit mag aangaan,
Ek weet nie presies waar om te begin nie!
Ek het verlede jaar op ouderdom 50 my Honeursgraad in Opvoedkundige ondersteuning gedoen, waaronder ABET. ( Adult basic education and training is the general conceptual foundation towards life long learning and development, comprising of knowledge, skills and attitudes required for social, economic and political participation and transformation applicable to a range of contexts. Abet is flexible, developmental and targeted at the specific needs of particular audiences)
Hierdie vakgebied het my oortuig dat ek ‘n verdere loopbaan wou ingaan met spesifieke klem op die bejaarde en sy kognitiewe ontwikkeling of kognitiewe behoud (as daar so n term bestaan!). In my soeke na waar ek meer kan leer en inligting kan bymekaarmaak vir n M aansoek in hierdie rigting, het ek op jul webwerf afgekom, en wil derhalwe weet:
– of daar ‘n Gerontologie organisasie /tak hier in die Kaap is?
-en of daar enige poste beskikbaar is in my veld van belangstelling,
– en of u enige aanbevelings kan maak met wie ek kan kontak vir verdere opleiding dalk,
-en hoe kan ek daadwerklik en diensbaar betrokke raak, van hier af waar ek woon? (Somerset West)
– is hier ‘n plaaslike aftree oord wat lid is van u organisasie?
– wil u u organisasie uitbrei en kan u my gebruik?
Dit is sommer ‘n mondvol ek weet!
Ek sal u terugvoer hoog op prys stel!
Met beste groete
Retha Kruger.